Mea Culpa!!! Ek is jammer - sorry - groot askies - lo siento - je suis désolée - es tut mir leid - scusa!
Dit was ‘n hectic week. Ek moes instaan soggens en smiddae, maar nog net twee dae oor, dan is hulle terug skooltoe. Ons het wel baie geleer - van alles en nog wat en then some - hulle besef nie wat ek hulle alles leer met speel nie.
Ek het hulle verte…



