A fresh start.
"The secret to getting ahead is getting started." (Mark Twain)
En so het die nuwe jaar begin sonder ‘n moerse trompet-geskal. Geen klinkende simbale nie - net baie firecrackers wat ek nie kon sien nie, maar net kon hoor - gelukkig het dit nie vir te lank aangehou nie.
Dag een was vir baie siele vol opwinding - ek was nie een van hulle nie. Ek besef so ‘n dag of wat gelede, of liewer ek het onthou, dat ek en my twee…



