Aan al die bome in ons lewens.
"Time spent among trees is never time wasted."
Dit voel soos ‘n leeftyd gelede, maar eintlik is dit net 16 jaar.
Ek sal nog die hele storie van die Boeremeisie en die Ancient Brit vertel, maar hoekom ek nou van hom praat, is omdat dit sy jaarsdag is vandag. Hy was 15 jaar ouer as ek, so hy sou vandag 81 gewees het.
Hier is vir julle ‘n mooi storie vir vandag:
“Daar was eendag ’n digte bos.
Die bome het …


