Ek hou daarvan om te luister na wat ander mense sê - wat hulle dink - wat hulle voel - wat hulle daaromtrent doen - en so kom ek gisteraand op hierdie storie af: Die 8 lewenslesse. Toe is ek éérs nuuskierig - ek wou weet wat die lewe die persoon alles geleer het.
Ek wil dit met jou deel vandag, want al is ons so ver op ons lewenspaadjie, en al het ek en…



