Ek love Nietzsche, en wanneer hy verduidelik hoe hy die liggaam sien, dan gaan daar verseker vir my 'n liggie aan.
Hy noem die liggaam 'a great sage, a many with one purpose' en hy erken ook dat die liggaam 'a war and a peace' is. Dit is kompleks, contradictory maar dit is 'n ongelooflike eenheid - a whole!
Ons siele leef in 'n sisteem met 'n moerse intel…



