Ek loop Sondag deur hierdie winkel in Hochatown – hou-chu-town – en die naam is Cabin Daddy.
Dit is ‘n pragtige gebou – ek is mos mal oor hierdie huise wat met hout bedek is in plaas van sement. Dit is vir my hoe Amerikaanse huise nog altyd gelyk het.
Ek sien t-shirts en keppies en serpe en all sorts of sweets en ingemaakte lekkertes. My oog sien die turq…


