Cut the C.R.A.P.
And reap the benefits.
Ek het Biologie gehad allie pad tot Matriek toe - verseker nie omdat dit my favourite vak was nie - net omdat ons vakkeuses baie beperk was.
Al wat ek regtig van my Biologie-klasse kan onthou, is dat ou Vlekkie, of Vetteman soos ander hom genoem het, glo nooit sy ogies van die girls se bene kon afhou nie.
Dekades later, het ek besluit om ‘n Indian Head M…


