Het julle ook hierdie woorde saans aan die etenstafel gehoor: “Eet jou kos! Weet jy hoeveel kindertjies in Indië het nie kos nie?” Teen die tyd dat ek daardie selfde woorde op my eie kinders gebruik het, was dit Ethiopië.
Dieselfde het gegaan vir dankbaarheid. Wees dankbaar vir dit wat jy het, want daar is baie ander wat niks het nie. Dit het vir my ‘n g…



