Desember-drome.
The more things change, the more they stay the same. (A French proverb)
Dit is nogsteeds vir my heel-vreemd om Kersfees in die Noordelike Halfrond te vier - maar glo my, een wat my siel saliglik gelukkig maak, want iewers it’s gonna happen - dit gaan sneeu!
Ek onthou hoe happy my siel was om in Julie Krismisrose all over Ierland te sien - een spesifieke bos ‘n rooi, nie eers ‘n diep donker pienk nie.
(Dit tiekel my altyd - w…


