AFRIKAANS IN MURG & BEEN

AFRIKAANS IN MURG & BEEN

Die Fluistering in ons Bloed

Talent is die siel se manier om ons voorvaders te onthou

Annette Payne's avatar
Annette Payne
May 15, 2026
∙ Paid

Het jy al ooit gesit en wonder of jou DNA - die sogenaamde bloudruk vir die kleur van jou oë of hoe lank of kort jy is - baie meer is as net die fisiese dinge? Ek dink ons DNA is soveel meer: dit is ‘n hele biblioteek vol onvoltooide stories oor ons, ons ouers en hulle ouers en verder terug as wat ons name ken.

Ek wonder dikwels waar skryf vandaan kom i…

User's avatar

Continue reading this post for free, courtesy of Annette Payne.

Or purchase a paid subscription.
© 2026 Annette Payne · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture