Ek is lief vir woorde. Ek is nog liewer vir ‘a play on words’ soos julle al lankal agtergekom het. Imagine hoe deligthed ek was toe Violet nou die dag ‘speel’ met die woord ‘show’ en vir my vra, “Ouma, did you get it? I said .. “ en ek lag en sê, “I got it, Madampie!”
Julle onthou vir Maria Anna Johanna? Die pastorie-dogter wat haar amper doodgedra het a…



