Hierdie is ‘n universele waarheid: hoe ouer ons word, hoe meer verander ons verhouding met tyd en verandering.
1. Skedule-stront
Daar word vir jou ‘n skedule gegee, en met ‘n geween en gekners van tande teken jy dit aan in jou nuutgekoopte dagboek. Drie oggende en twee middae per week moet jy aantree vir duty - wat beteken ek kry nie my drie oggende vir s…



