Ons is ons hele lewe lank geleer, “Ledigheid is die duiwel se oorkussing!”
Ek weet nie van jou nie, maar ek onthou hoe die duiwel vir alles gebruik is - om jou van sogenaamde ‘sondes’ te weerhou, om jou bang te praat, en om jou mee te dreig.
Ek het altyd vermoed dit is sommer stront, maar nooit voorheen op ‘n mission gewees om dit verkeerd te bewys nie.
E…


