Dit is Junie. Happy June to you and you and you too!
Ek is terug. Broken Bow was alles waarvoor ek gehoop het, en alles waaraan ek glad nie gedink het nie.
💜 Ek was oortuig ek gaan vuurvliegies in die donker sien en onder die Melkweg sit. Hoe dikwels pak ons nie ons tasse met ‘n baie spesifieke inkopielys vir die siel nie? Reg bo-aan skryf ons al die din…



