Wat sê die stem van jou asemhaling vandag vir jou? Op hierdie oomblik? Soos jy hier lees?
Is dit vlak en vinnig? Of is dit stadig en diep? Is daar ‘n natuurlike spasie tussen jou asemteue, of voel dit asof die blote aksie van asemhaal vir jou ‘n uitmergelende dagtaak geword het?
Ek vermoed sterk dat ons asemhaling die eerlikste ritme van ons lewe is. Dit …



