Aan die begin van 2026 het ek twaalf woorde gekies - een vir elke maand. April se woord is ‘luister’ - dit klink dalk eenvoudig, maar wat ’n magtige aksie is dit nie!
Hierdie maand gaan explore op hoeveel maniere ons kan luister. Ek glo die heelal kommunikeer in stilte. Soms moet die lewe egter hard praat, of selfs skree, en dan raak ons vinnig stil voor…



