Die uurglas raak al hoe leër.
"Gratitude unlocks the fullness of life. It turns what we have into enough, and more." (Melody Beattie)
Well, hallo November!!!
Is dit net ek, of voel dit vir jou ook asof tyd vlerke gekry het? Ek kan nie glo daar is net twee maande van hierdie jaar oor nie.
Hier by ons het die horlosies vandag een uur teruggedraai, maar voordat jy dink ek wen ‘n uur hier, onthou hy word weer aangedraai volgende jaar in Maart. Dit was nogal vir my ‘n lekker nuwigheid in Ier…


