AFRIKAANS IN MURG & BEEN

AFRIKAANS IN MURG & BEEN

Ek & Jy

"A real friend is one who walks in when the rest of the world walks out." (Walter Winchell)

Annette Payne's avatar
Annette Payne
Jul 11, 2026
∙ Paid

Ek onthou nog asof dit gister gebeur het - die dag toe ek Alida ontmoet het.

Dit was in die Strand se public pool - ek en sy het begin gesels - dit was 2006. Ek vermoed hoekom ons so vinnig geclick het, al het ons dit nie toe geweet nie, was omdat altwee van ons daardie jaar gelos is met ‘n gat in die hart.

Ek het langs my dierbare Paps se oop graf gestaa…

User's avatar

Continue reading this post for free, courtesy of Annette Payne.

Or purchase a paid subscription.
© 2026 Annette Payne · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture