💜 Ek is nog besig om die weer hier te leer ken — die patrone daarvan.
Ek onthou hoe my kind, oppad huistoe van die lughawe af twee jaar gelede, vir my vertel het dat hierdie die tyd vir donderstorms is. Hy het verduidelik van hoë druk en lae wolke, en hoe dit alles op die ou end saamspan vir marvelous donder-en-blits moments.
Daai was verseker ’n “thunde…



