Ek het finally daardie kalender aangeskaf!
Nou nie in die vorm van ‘n hang-teen-die=muur met die NG kerk se foto op en die dominee se telefoon nommer op nie - dit is in die vorm van ‘n boek - met stickers vir various inskrywings en genoeg plek vir skryf en gedagtes plak en prentjies teken.



En dit is nog lekker vroeg in die jaar - I mean to say - daar is steeds 9 maande oor - genoeg tyd vir ‘n hele nuwe lewe om te begin - net ‘n kwart is verby, en drie-kwart van ‘n jaar is nie te versmaai nie.
Ek is ‘n ‘alles-moet-neergeskryf-word’ mens - ek sukkel om met al my idees en gedagtes rond te loop, want al wat gebeur is NIKS!
Nou kan ek alles waaraan ek dink, op een plek neerskryf, en dan kan die magic regtig begin gebeur vir my.
Ek het ‘n groot geheim, maar ek wil dit nog nie hardop met enigeen deel nie, want ek is oud genoeg om te weet die lewe kan in ‘n oogwink verander, en dan is dit iets wat nooit kan gebeur nie.
But for now, I am hanging on to it - dit inspireer my en al my fokus gaan op die volgende 29 maande - I know - dit is ‘n BAIE lang tyd - which is why I’m not gonna tell you now - but soon and very soon …
In the meantime, onthou - moenie dink dit is te laat om met iets nuuts in jou lewe te begin hierdie jaar nie - al is dit April - nothing is impossible - and everything is possible!!
Onthou:
"Everything is possible. The impossible just takes longer." (Dan Brown)


