Almal van ons weet wat dit beteken om te vervel.
Té lank in die son.
Seer gebrand.
Ons smeer balsem aan.
Dit steek as iets daaraan raak.
En kort voor lank begin jou vel sy magic werk:
nuwe vel stoot die ou, verbrande vel uit die pad uit.
Daardie vel wat jou net nou die dag nog beskerm het,
is skielik verby sy sell-by date.
Out with the old. In comes the new.
Maar…



