House of Fun.
Just play.
Dit is Vrydag, en September is al amper twee weke oud. Ons is op ons sassy September journey, en ek wonder hoeveel pret jy gehad het oor die laaste 12 dae?
Ek het lankal besef dat 'n mens nie op ander moet staatmaak vir jou vreugde, pret en plesier in die lewe nie. Dit is fantasties as jy iemand het met wie jy memories kan maak, maar as jy soos ek, vinge…


