I wanna see the real you.
"The privilege of a lifetime is to become who you truly are." (C. G. Jung)
My woord vir 2026 is EMERGE.
Dit is eintlik so ‘n mooi woord vir my. Die woordeboek sê dit beteken ‘to move out of or away from something and come into view’ - dit is vir my meer soos ‘n kompas.
My imagination vertel vir my, “Klim uit jou alleen-lewe, beweeg weg van hierdie lonely journey - laat jouself gesien word - wys jou face!!!”
En dit voel kompleet…


