Is jy reg vir 2026?
“The new year stands before us, like a chapter in a book, waiting to be written.” (Melody Beattie)
As my somme reg is, en ek sit nie my kop op ‘n blok nie, want Hetta is die somme-maker, dan het die jaar 2025 more or less 21 dae oor?
Sê maar Krismis begin op die 24ste en eindig op die 26ste, dan los dit ons met 18 dae.
En sê nou maar dat jy al die 30ste begin jollie-fications hou vir die nuwe jaar, dan los dit ons met 16 dae.
En sê nou maar jy besluit …



