Ons is almal goed grootgemaak - vir dekades nou al doen ons soos ons geleer is: wees ordentlik. Onthou jou maniere. Moenie waves maak nie. Sê ja vir alles en almal, anders dink hulle jy is vol stront.
Dit sluit in familie, almal se hoë verwagtinge, altyd poog om die vrede te bewaar, en die hemele behoed jou as jy die oorsaak is van iemand anders se tele…



