Ernest Hemingway het gesê: “When people talk, listen completely. Don’t be thinking what you’re going to say. Most people never listen.”
Dit is die moeilikste een van almal: Die heilige pouse.
Om waarlik te luister is baie moeiliker as wat die meeste van ons dink, of doen. Ek het eerstehandse ervaring daarvan - die “gifman” kon mos nooit na my woorde of si…



