Kyk hoe mooi blink jou eie akker.
“Your diamonds are not in far distant mountains or in yonder seas; they are in your own backyard, if you but dig for them” (Russell H. Conwell)
Hierdie storie begin met Ali Hafed, ‘n ryk man in die ou Persië - vandag se Iran.
Nie het het hy gerol in die geld nie, maar hy was baas van sy eie plaas. Hy was doodgelukkig op sy stuk grond, totdat ‘n priester hom eendag vertel het van diamante so groot soos volstruis eiers - en hoeveel dit werd was. Net daar is hy ontevrede met dit wat hy het - hy so…



