Ek was nog altyd baie skepties wanneer dit kom by ‘stage(d) hipnose. Julle weet mos, wanneer iemand op ‘n stage staan en ‘n vrywilliger vra om te kom sit en gehipnotiseer te word. As ek sien hoe die persoon dan opstaan en allerhande weird dinge doen, sê ek altyd saggies vir myself dat ek nooit so ‘n fool van myself sal maak nie.
Ek vermoed dat die gevoe…



