Live immediately. Live fully.
Make the most of today, because life is fragile and death is inevitable. (Thomas S. Monson.)
Die lewe is precious, maar fleeting. En hoe ouer ek word, hoe meer besef ek die diepe waarheid in hierdie woord. ‘Koester elke oomblik’ word meer as belangrik vir my.
Wanneer ‘n mens die pad alleen stap, is die grootste battle, vir my, om oomblikke te vind wat ek wel kan koester.
Hierdie laaste twee dae het my geforseer om meer as gewoonlik aan my eie le…


