“Listening is not passive. It is how life enters us without permission or force.”
Dit is week vier, en my 12de bydrae oor waarna, en hoe, ons kan en moet, luister, sodat ons beter kan lewe en voel oor alles en almal rondom ons.
Om na die lewe te luister, beteken dat ons aandag moet gee aan alles wat ons daagliks ervaar en ondervind. En al maak dit nie sin…



