Ek weet nie van julle nie, maar ek is nie van kleins af geleer hoe om met my emosies om te gaan nie. My ma se manier het my manier geword: stilstuipe. Ek onttrek my totdat ek uitgefigure het hoe om beter te voel daaroor. Vandag weet ek egter dat stilbly nie altyd genesing beteken nie.
In my ouerhuis was die reël nie noodwendig om jou woorde te tel nie, m…



