💜 Vandag gaan ons nie onsself oordeel nie - ons wil verstaan waaroor ons verlede gegaan het, en die rol wat dit in elke dag, vandag, in ons lewens speel. Dit gaan oor wie jy is, waardeur jy gekom het, en die mens wat nou in die spieël na jou terugkyk.
Hierdie is nie ‘n oefening om ou pyn te herleef nie, maar om die lesse te eer. Jy het daardie sad & ba…



