More Secrets.
"Healing is the return of the memory of wholeness." (Deepak Chopra)
Hierdie week het verby gevlieg. Dit is alreeds Donderdag en nog een week nader aan Thanksgiving, en nog een week nader aan Krismis.
Hier by ons was dit lag-lag die beste week van 2025, want die land het weer hoop. Daar was verkiesings in sekere dele van die land, en omdat soveel mense geraak is deur die cruelty of the current chaos hier, het almal gesorg…


