Dit is Donderdag, 5 Maart 2026.
Ek hou van nommers - nie noodwendig syfers nie, want syfers beteken somme - somme is nog okay, maar Wiskunde - daar trek ek die streep. Gee my enige tyd Geskiedenis.
Dertig jaar gelede, op 5 Maart 1996, is my 44-jarige sussie, Ina, oorlede. Heeltemal onverwags, so imagine die skok vir my ouers. Hulle tweede oudste dogter go…


