Dit was nie net nog ‘n dag nie. Ek het baie gedink. Gewonder en geponder. Gecontemplate en geconsider. Ge-calculate en ge-deliberate. Gekou en uitgespoeg wat nie lekker was nie.
Daar was ‘n stille reflection - daar was baie dankbaar vir elke experience sover in my lewe - baie van my eie familie het nie die voorreg gehad om hierdie ouderdom te bereik nie.…



