💜 Ek het slim geword.
Memorial Day het gekom en gegaan. Somer is amptelik hier. En alreeds was daar ‘n ligte haakplek met my stem wat wel gehoor word, maar my woorde waarna nie geluister word nie.
Ek moet vandag apteek toe gaan. En omdat ek laas week nie geweet het die skole sluit Vrydag nie, het ek Donderdag met Teresa gereël om haar vandag vir koffie t…



