Nuwe naam. Nuwe dink & doen.
“The real voyage of discovery consists not in seeking new landscapes, but in having new eyes.” (Marcel Proust)
Ek weet nie of dit my verbeelding is nie, maar dit wil vir my voorkom asof die winter verby is.
Afgesien van my affodille bolle wat groen spruite maak, hoor ek al hoe meer voëltjies sing elke dag. Nuwe songs.
Ek moes gisteraand my aircon afstel, want ek het die warm voel groei. Not good for me menopausal boere lyfie nie.
Gepraat van lyfies.
Kyk ek mos giste…



