Planne op ys.
"Life is what happens while we have other plans."
Die artic storm het gekom en gegaan.
Dit het Vrydag saggies gereën. Saterdag het dit ys begin reën en my keel se gekrap van Vrydag het in ‘n seer keel verander. Teen Sondag was my keel nie lus vir sluk of praat nie.
Hierdie hele week was dit oge wat traan en neus wat hardloop - marathons en sprints - veral as ek saans in die kooi geklim het - kon nie alt…



