Die week sonder Wi-Fi is genadiglik verby, and so far so good. (Knock on wood!)
Met die dat ek myself meer oor die hormone probeer leer wat my lyf reguleer, of nie, which is not good, besef ek al meer en meer hoeveel daar is wat ons nie weet nie - of gehoor het, maar nooit onthou het nie.
En ons organe, presies hoe dit ons laat werk en belangriker than t…



