Ek is nie doodseker wanneer dit begin het nie, maar toe ek my weer kom kry, toe soek ek die stiller waters van riviere.
Ek het by die see grootgeword. Dit is deel van my siel, my essens, wie ek is. Die sout, die sound - hoe kan ek dit ooit vergeet?
Maar toe skielik - dit is 2016 en ons familie besluit om elke drie maande iewers 'n huis te huur, sodat ons …



