Ek het nie geweet wat ‘white noise’ is totdat ek hier in Texas aangekom het nie. Hier het die kleingoed gaan slaap met ‘n masjien wat konstant ‘n ‘geraas’ maak. Ek het vinnig uitgevind dat dit ‘n ‘steady sound’ is wat al die verskillende frekwensies kombineer, en dit op dieselfde tyd en teen dieselfde volume ‘speel’ - my bekkie het oopgehang.
Ons het me…



