Savoir-Faire Square.
"The fountain bubbles like laughter. Conversations here sparkle with cleverness. Charm isn't perfection: it is connection, play and ease."
Dit is die vyftiende dag in September en ons beweeg aan na Savoir-faire square.
Die woord savoir-faire is 'a French term that means “know how”: more than a skill, it's doing something with ease, care and a bit of flair.'
Swagger street was lank, maar lekker. Jy kan nie onthou wanneer laas jy soveel pret gehad het nie. Jy is reg vir 'n lafenissie. En jy is…


