“If you listen to your body when it whispers, you won’t have to hear it scream.”
Verlede week het ons geluister na alles buite onsself: die stilte, die natuur en ander mense (sonder om reeds aan ‘n antwoord te kou en sodoende nie werklik te hoor wat gesê word nie).
Hierdie week skuif die fokus na binne: Jou lyf – jou asemhaling – jou emosies.
Ons liggame i…



