Stock Take Done & Dusted
"The secret of getting ahead is getting started." (Mark Twain)
Oh, my goodness, did we take stock over these past few days!!!
Ons het gewonder en geponder oor alles in ons en om ons, en hoe dit vir ons uitgewerk het die jaar.
Ons het gaan kyk na elke wie en wat in ons circle of life: wie en wat steel ons joy, en wie en wat bring joy to our lives.
Ons het gaan dink oor ons lywe, ons gedagtes en gevoelens, al die emos…



