Suave Shore.
"The cure for anything is salt water — sweat, tears, or the sea" (Karen Blixen)
Die maand van September is vinnig besig om plek te maak vir Oktober.
Vir my was die laaste 9 dae soort van 'n blur.
Ek het my lisensie finally uitgesort gekry. Daardie aand, Maandag-aand, begin my neus loop en my oog begin traan. Ek dog dit is ‘n 'emotional release' want hierdie hele lisensie-saga het baie swaar op my gemoed gelê.
Dinsdag begin ek nies en …


