Taking Stock #1: Persoonlike lewe
“The unexamined life is not worth living.” (Sokrates)
‘n Hele paar dekades gelede het hierdie quote my hele lewensuitkyk verander.
“Don’t live the same year 75 times and call it a life.” (Robin Sharma)
Ek het skielik verstaan wat die verskil was tussen ‘bestaan’ en ‘leef’ soos ons journey through life op hierdie ronde bal waarop ons leef en beef.
Ek het verstaan, want ek het dit alles al beleef, net soos wa…



