Taking Stock: #3: Emotions, Healing & Inner Weather
“You are the sky. Everything else is just the weather.” (Pema Chödrön)
Ons praat altyd van die jare wat verby is, die dinge wat gebeur het - wat verander het - wat ons vermag het -wat ons verloor het.
Maar ons praat nooit oor hoe ons gevoel het toe al daardie dinge om ons gebeur het nie. Nie sommer nie. As iemand vra, ja, miskien, maar if they don’t ask, we don’t tell.
Ons lewens is soveel meer as net datums wat onthou word…



