Wat niemand ons ooit geleer het nie, is dat ons lywe ALLES onthou, selfs dinge waarvan ons al vergeet het, of nie wil onthou nie.
Veral daardie tye van stres: wanneer jy deur ‘n donker nag, of dag, moes kom. Al daardie oomblikke to jy jouself moes aanpor: nog net ‘n biekie langer. Nog net een hekkie voor ons.
Ons is geleer, “Ledigheid is die duiwel se oo…


