Taking stock #5: Kreatiwiteit
“Creativity is seeing what everyone else has seen and thinking what no one else has thought.” (Albert Einstein)
Ek weet nie hoekom nie, maar as ek aan kreatiwiteit dink, dink ek altyd aan Albert Einstein, wat ‘n wetenskaplike was. Hy was ‘n genius, maar ek dink wat hom onvergeetlik gemaak het, is hoe hy sy verbeelding, sy IK en sy kennis bymekaar gebring het en hoe dit uitgewerk het - en die hele mensdom het daarby baat gevind.
Hy het geglo, as jy jou kinderkies …


