Die lewe is vol onverwagte uitdagings, foute en afdraai paaikies - maar as ons reg is vir leer, kan dit ons leer hoe om sterk te staan, resilient te wees; ons kan wyser raak en by dieper waarhede oor onsself uitkom.
Pyn, mislukking en adversity is powerful leermeesters - wat ons meer kan vorm as wat enige easy-peasy lessie kan.
“Pain teaches you more than…



